16. Die matrose het baie bang geword vir die Here. Hulle het vir die Here ’n offer gebring en hulle het belowe om nog meer offers vir die Here te gee.
17. Die Here het ’n groot vis gestuur om vir Jona in te sluk. Jona was drie dae en drie nagte binne-in die vis.