Johannes 20:7 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het ook die doek gesien wat om Jesus se kop was. Die doek het nie by die ander grafdoeke gelê nie. Iemand het dit opgevou, en dit was op ’n ander plek.

Johannes 20

Johannes 20:3-16