Johannes 20:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ná die dissipel vir wie Jesus lief was, het Simon Petrus ook daar gekom. Petrus het ingegaan in die graf en hy het gesien die grafdoeke lê daar.

Johannes 20

Johannes 20:1-15