Johannes 20:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die ander dissipel wat eerste by die graf was, het toe ook ingegaan. Hy het gesien Jesus se liggaam is nie daar nie en hy het geglo.

Johannes 20

Johannes 20:6-9