Johannes 19:40 Bybel vir Almal (ABA)

Josef van Arimatea en Nikodemus het Jesus se liggaam geneem en hulle het dit met lappe toegedraai saam met die mirre en aalwyn. Die Jode het dit altyd gedoen voordat hulle iemand begrawe het.

Johannes 19

Johannes 19:35-42