Johannes 19:41 Bybel vir Almal (ABA)

Op die plek waar die soldate vir Jesus gekruisig het, was daar ’n tuin. In die tuin was daar ’n nuwe graf. Die mense het nog nooit iemand in daardie graf begrawe nie.

Johannes 19

Johannes 19:32-42