Johannes 19:39 Bybel vir Almal (ABA)

Nikodemus, wat voorheen in die nag na Jesus toe gekom het, het ook kom help. Hy het ’n groot klomp mirre en aalwyn gemeng en hy het dit saamgebring.

Johannes 19

Johannes 19:38-42