Johannes 19:4 Bybel vir Almal (ABA)

Pilatus het weer buitetoe gegaan. Hy het vir die Jode gesê: “Kyk, ek sal nou vir Jesus buitetoe laat kom na julle toe, sodat julle kan weet ek dink Jesus het niks verkeerd gedoen nie.”

Johannes 19

Johannes 19:2-10