Johannes 19:3 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het hulle weer en weer na Hom toe geloop en gesê: “Ons groet jou, Koning van die Jode!”Elke maal het hulle Hom geklap.

Johannes 19

Johannes 19:1-9