Johannes 19:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Jesus buitetoe gekom. Die doringkroon was nog op sy kop en Hy het nog die pers klere aangehad. Pilatus het vir die Jode gesê: “Kyk hoe lyk die man nou!”

Johannes 19

Johannes 19:1-15