Johannes 19:11 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir Pilatus gesê: “Nee, jy kan dit nie self besluit nie. God het besluit jy mag sê wat met My moet gebeur. Daarom doen die mense wat My na jou toe gebring het, groter sonde as jy.”

Johannes 19

Johannes 19:10-14