Johannes 19:12 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Pilatus hoor wat Jesus sê, het hy probeer om vir Jesus te laat gaan, maar die Jode het hard geskree: “As jy vir Jesus laat gaan, dan is jy nie die keiser se vriend nie. Jesus het gesê hy is ’n koning. Daarom is hy ’n vyand van die keiser.”

Johannes 19

Johannes 19:7-16