Johannes 19:10 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Pilatus vir Jesus: “Hoekom praat jy nie met my nie? Weet jy nie dat ek kan besluit of jy vry sal wees en of die soldate jou sal kruisig nie?”

Johannes 19

Johannes 19:5-11