Johannes 18:9 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het dit gesê sodat die woorde waar kon word wat Hy voorheen gesê het: “Vader, U het vir my mense gegee, en Ek het nie een van hulle laat verlore gaan nie.”

Johannes 18

Johannes 18:7-10