Johannes 18:10 Bybel vir Almal (ABA)

Simon Petrus het ’n swaard by hom gehad. Hy het dit uitgeruk en hy het ’n slaaf van die hoëpriester daarmee gekap. Hy het die slaaf se regter-oor afgekap. Die slaaf se naam was Malgus.

Johannes 18

Johannes 18:1-12