Johannes 18:8 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Ek het vir julle gesê dit is Ek. Dit is vir Mý wat julle wil vang, daarom kan julle my dissipels laat gaan.”

Johannes 18

Johannes 18:1-11