Johannes 15:6 Bybel vir Almal (ABA)

As mense nie by My bly nie, dan sal met hulle gebeur wat met lote gebeur wat nie vrugte dra nie. Die mense gooi daardie lote weg, en dit word droog. Later vat hulle dit en gooi dit in die vuur, en dit verbrand.

Johannes 15

Johannes 15:3-13