Johannes 15:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ek is die wingerdstok. Julle is die lote. As julle by My bly en as Ek by julle bly, dan sal julle baie vrugte dra. As Ek nie by julle is nie, dan kan julle niks doen nie.

Johannes 15

Johannes 15:1-15