Johannes 15:7 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet by My bly, en die dinge wat Ek vir julle sê, moet in julle harte bly. Dan kan julle vir My vra wat julle wil hê en Ek sal dit vir julle gee.

Johannes 15

Johannes 15:1-15