Johannes 14:6 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus sê toe vir Tomas: “Ek is die pad, Ek is die waarheid, Ek is die lewe. Niemand kan by die Vader kom as hy nie in My glo nie.

Johannes 14

Johannes 14:1-13