Johannes 14:5 Bybel vir Almal (ABA)

Tomas het vir Hom gesê: “Here, ons weet nie waarnatoe U gaan nie. Daarom ken ons ook nie die pad daarnatoe nie.”

Johannes 14

Johannes 14:1-15