1. Lasarus was siek. Hy het in Betanië gewoon. Betanië was ’n dorpie waar Lasarus se susters Maria en Marta ook gewoon het.
2. Dit was Maria wat lekkerruik-olie op die Here se voete uitgegooi het en toe sy voete met haar hare afgedroog het. Haar broer Lasarus was siek.