Johannes 11:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was Maria wat lekkerruik-olie op die Here se voete uitgegooi het en toe sy voete met haar hare afgedroog het. Haar broer Lasarus was siek.

Johannes 11

Johannes 11:1-5