Johannes 12:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ses dae voor die Paasfees het Jesus na Betanië gegaan. Betanië was die plek waar Lasarus gewoon het. Jesus het voorheen vir Lasarus weer laat lewe nadat Lasarus gesterf het.

Johannes 12

Johannes 12:1-7