Jesaja 49:24 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer ’n soldaat oorlog gemaak heten dinge gevat het van sy vyande,dan sal niemand daardie dinge wegvat van hom nie.Wanneer iemand gevangenes goed oppas,dan sal die gevangenes nie vry kan word nie.

Jesaja 49

Jesaja 49:18-26