Jesaja 49:23 Bybel vir Almal (ABA)

Konings en koninginne sal jou kindersvir jou oppas,hulle sal laag buig voor jouen hulle sal die stof van jou voete aflek.Dan sal jy weet dat Ek die Here is.Almal wat glo dat Ek hulle sal help,sal nie teleurgesteld wees nie.”

Jesaja 49

Jesaja 49:17-26