Jesaja 49:25 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die Here sê: “Dit sal miskien gebeurdat iemand die gevangenes kan wegvatvan ’n soldaat,of dat ’n soldaat die dinge kan verloorwat hy gevat het.Dit sal nie met jóú gebeur nie.Ek sal oorlog maak teen die mensewat oorlog wil maak teen jou,en Ek sal jou kinders red.

Jesaja 49

Jesaja 49:23-26