Jesaja 31:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir my gesêdat Hy sal afkom na Sionsbergom oorlog te maak op die bergwat aan Hom behoort.Hy is die Here wat oor alles regeer.Hy sal wees soos ’n leeuwat ’n dier gevang heten wat by die dier lê en brul.Die leeu skrik niewanneer ’n klomp skaapwagters komen raas en skree nie.

Jesaja 31

Jesaja 31:1-9