Jesaja 31:5 Bybel vir Almal (ABA)

Soos ’n voël bokant sy nes vliegom dit te beskerm,so sal die Here Jerusalem beskerm.Hy is die Here wat oor alles regeer,Hy sal kom,en Hy sal die mense van Jerusalembeskerm en red.

Jesaja 31

Jesaja 31:1-7