Jesaja 31:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die Egiptenaars is mense,nie gode nie,en hulle perde is diere,nie geeste nie.Wanneer die Here sy hand uitsteekom hulle te straf,dan sal die mense val wat moet help,en die mense wat gevra hetdat hulle moet help,sal ook val.Hulle sal saam sterf.

Jesaja 31

Jesaja 31:1-9