My volk, die vyande het op julle getrapsoos ’n mens die koringop die dorsvloer trap.Ek het vir julle gesêwat ek gehoor hetby die Here wat oor alles regeer,die God van Israel.