Die Here is kwaad vir die Edomiete. Hy het oor hulle gepraat.Iemand praat met my uit Seïr.Hy vra vir die wag:“Wanneer is die nag verby,wanneer is die nag verby?”