Ek sien daar kom ’n oorlogkar met perde,en daar is mense op die oorlogkar.”Toe die wag weer praat, het hy gesê:“Die mure van Babel het omgeval!Al die afgodsbeelde van die stadlê stukkend op die grond.”