Jesaja 21:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here was kwaad en Hy het gepraat teen die land in die woestyn.Die vyande kom uit die woestynsoos stormwinde wat alles wegwaai in die Suid-land.Die vyande kom van daardie land,en almal is bang vir die mensevan die land.

Jesaja 21

Jesaja 21:1-4