Jesaja 21:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gesiendaar gaan ’n vreeslike ding gebeur.Ek het gesienmense verraai vir Babelen hulle verwoes die land.Kom, mense van Elam en Medië,julle moet kom,en julle moet die stad aanvalvan al die kante.Die Here wil hêdie swaarkry moet ophou.

Jesaja 21

Jesaja 21:1-8