Jesaja 20:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense wat langs die see woon, sal daardie dag sê: ‘Kyk wat het gebeur! Ons het gedink die mense van die lande Kus en Egipte sal ons kan help teen die koning van Assirië, maar nou weet ons dat ons nie vry sal word nie.’ ”

Jesaja 20

Jesaja 20:1-6