1. Die Here is kwaad vir die stad Babel. Hy het vir Jesaja gewys wat met Babel sal gebeur. Jesaja was die seun van Amos. Die Here het gesê:
2. “Julle moet ’n vlag in die lug hou,julle moet dit doen op ’n bergwaar daar nie bome is nie.Julle moet hard skreeen die vyande roep,julle moet met die hand vir hulle wys om te komdeur die mooi poorte van die stad Babel.