Jesaja 14:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die Here sal weer goed wees vir die Israeliete. Hy sal hulle weer kies om sy volk te wees en Hy sal hulle in hulle eie land laat woon. Mense uit ander volke sal by die Israeliete kom woon. Hulle sal saam met die nageslag van Jakob lewe.

Jesaja 14

Jesaja 14:1-8