Jesaja 13:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moet ’n vlag in die lug hou,julle moet dit doen op ’n bergwaar daar nie bome is nie.Julle moet hard skreeen die vyande roep,julle moet met die hand vir hulle wys om te komdeur die mooi poorte van die stad Babel.

Jesaja 13

Jesaja 13:1-9