Jesaja 11:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Efraim sal nie meer kwaad wees nie en die vyande van Juda sal sterf. Die mense van Efraim en die mense van Juda sal ook nie meer kwaad wees vir mekaar nie.

Jesaja 11

Jesaja 11:6-16