Jesaja 11:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal saam oorlog maak teen die Filistyne in die weste en hulle sal die mense in die ooste se goed vat. Hulle sal die Edomiete en die Moabiete oorwin, en hulle sal oor die Ammoniete regeer.

Jesaja 11

Jesaja 11:7-15