Jesaja 11:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal ’n vlag ophou tussen die volke en Hy sal die mense van Israel en Juda bymekaarmaak. Die vyande het hulle weggevat en hulle oral op die aarde laat woon.

Jesaja 11

Jesaja 11:5-16