Jeremia 34:19 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal dit doen met die amptenare van Juda en Jerusalem, met die offisiere en met die priesters en met al die mense wat tussen die stukke van die kalf verbygeloop het.

Jeremia 34

Jeremia 34:11-20