Jeremia 34:18 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het ’n ooreenkoms gemaak, en Ek was die getuie. Julle het ’n kalf in twee stukke gesny en toe het julle tussen die twee stukke verbygeloop. Party manne het nie gedoen wat hulle in die ooreenkoms belowe het nie. Ek sal hulle nou soos daardie kalf in twee stukke sny.

Jeremia 34

Jeremia 34:12-22