Jeremia 34:20 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal hierdie mense vir hulle vyande gee, vir die mense wat hulle wil doodmaak, en hulle lyke sal kos wees vir die voëls en die wilde diere.

Jeremia 34

Jeremia 34:19-21