Jeremia 33:13 Bybel vir Almal (ABA)

Dit sal gebeur in die stede van die Bergland, in die stede van die Laeveld, in die stede van die Suid-land, in die land Benjamin, rondom Jerusalem, en in die stede van Juda. Die mense sal weer hulle skape tel.”Dit sê die Here.

Jeremia 33

Jeremia 33:6-23