Jeremia 33:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, sê: “Hierdie plek is nou net hope klippe, en hier is nie een mens of dier nie. Maar hier sal weer weiveld wees waar die wagters hulle skape en bokke oppas.

Jeremia 33

Jeremia 33:4-13