Jeremia 33:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: “Kyk, die tyd sal kom wanneer Ek sal doen wat Ek belowe het toe Ek gesê het daar sal ’n goeie ding gebeur met die volk Israel en die volk Juda.

Jeremia 33

Jeremia 33:13-18