Handelinge 19:37 Bybel vir Almal (ABA)

Want julle het hierdie mans hiernatoe gebring, maar hulle is nie mense wat dinge uit tempels steel nie én hulle is ook nie mense wat slegte dinge van ons godin sê nie.

Handelinge 19

Handelinge 19:27-39