Handelinge 19:36 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is die waarheid, niemand kan oor hierdie dinge stry nie. Julle moet nou kalm en rustig wees en julle moenie haastig wees om iets verkeerd te doen nie.

Handelinge 19

Handelinge 19:35-40